Word ‘N Majuba Burger

Waarom burgerskap?

Wanneer jy ‘n Majuba Burger word, word jy ‘n ambassadeur en beskermer van die Majubafees. Majuba Burgers woon die Majubafees gratis by en kan ‘n naweek en week deur die loop van die jaar bykomend gratis vakansie kom hou.

Wat dit kos?

Majuba Burgerskap kos R100 per maand.

(Waar kan jy vir tien dae kamp vir R1200?)

word ‘n burger vandag!

Vul jou besonderhede in om ‘n burger te word